Klein Kook En Geniet

    List Price R 165.00
    Your Price R 158.40
    You Save R 6.60
    Quantity


    Availability: We do not keep this title in stock but this product can be ordered for you
    Delivery Time: Usually despatched within 7-10 days
    Please note that both the price and the stock availability listed above are subject to change without prior notice from the publisher. Any delays or changes will be confirmed with you before we process your order.

    Kook en geniet se kleinsus is die perfekte wegspringplek vir beginners in die kombuis. Die immergewilde kookgids vir kinders is nou terug in ’n nuwe pragtige en vrolike nuwe baadjie – met dieselfde vertroude gunsteling-resepte.

    Dit bevat meer as 55 smulresepte vir jonk en oud, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg.

    Elke metode word stap vir stap met behulp van volkleurfoto’s verduidelik en leer jou:

    • Hoe om ’n resep te gebruik
    • Hoe om te meet
    • Wat kookterme beteken
    • Hoe om basiese kombuisgereedskap te gebruik.

    Hierdie mini-kursus in basiese kookvernuf leer jou op ’n lekker plesierige manier kosmaak – en as jy eers weet hoe, sal jy dieselfde metodes kan gebruik om uit enige resepteboek te kook

    Book Details


    ISBN-13: 9780798152518 (ISBN-10: 0798152516)
    Edition: 4th edition
    Format: Paperback
    No of Pages: 172pp
    Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
    Publication Date: 18 Apr 2011
    Country of publication: South Africa
     

    Customer Reviews


    Write A Review